Getalle Aktiwiteitsboek

ZAR30

Ons getalle-aktiwiteitsboek vir fondasie fase leerders is 'n boeiende hulpbron wat ontwerp is om jong leerders te help om 'n stewige begrip van getalle te ontwikkel. Hierdie boek is propvol prettige en opvoedkundige aktiwiteite wat die leerdeers se kritiese denke, probleemoplossingsvaardighede en getalbegrip bevorder. Hierdie boek is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir onderwysers en ouers wat die wereld van getalle vir jon kinders wil ontsluit.

Buy this
Size
2.97 MB
Length
11 pages
Copy product URL
ZAR30

Getalle Aktiwiteitsboek

Buy this