Wiskunde 2D Vorms

ZAR25

Die "2D Vorms Werkboek" vir die fondasie fase is 'n opwindende hulpbron wat jong leerders help om die wereld van vorms te ontdek en te verstaan. Met 'n verskeidenheid van aktiwiteite bied hierdie werkboek 'n omvattende verkenning van twee dimensionele vorms wat geskik is vir jong leerders.

Deur middel van 'n reeks oefeninge, insluitende na trek, inkleur en identifisering van vorms in alledaagse voorwerpe, sal leerders 'n goeie begrip van vorm herkenning en -eienskappe ontwikkel.

Die werkboek volg 'n gestruktureerde progressie. Begin met eenvoudige vorms en geleidelik meer komplekse eenhede. Duidelike instruksies en visuele hulpmiddels verseker dat leerders selfstandig kan werk of met minimale begeleiding van opvoeders en ouers.

Buy this
Size
286 KB
Length
12 pages
Copy product URL
ZAR25

Wiskunde 2D Vorms

Buy this